Skriflesing: Psalm 73.
Tema: Wanneer jou voete gly.
Sondag, 20 Junie 2021.
Vadersdag.
Tema: ‘n Pa leer sy kinders om heilig te lewe.
Sondag, 13 Junie 2021
Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:16-22
Tema: Toets alles, sodat jy kan groei in jou geloof.
Sondag 6 Junie 2021
Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:14-15.
Tema: Help mekaar.
Sondag, 23 Mei 2021
Pinksterfees.
Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:1-11.
Tema: Wees gereed want die dag van die Here kom.
Daar is vanoggend net ‘n klanklêer van die erediens.
Donderdag, 20 Mei 2021.
Pinksterbiduur.
Skriflesing 1 Tessalonisense 4:13-19.
Tema: Jesus lewe en daarom is daar hoop.
Woensdag, 19 Mei 2021
Pinksterbiduur.
Skriflesing: 1 Tessalonisense 4:1-12.
Tema: Gered om God te eer.
Dinsdag, 18 Mei 2021
Pinkster-biduur.
Skriflesing: 1 Tessalonisense 2:17 -3:13.
Tema: Versterk mekaar in geloof.
Maandag, 17 Mei 2021
Pinksterbiduur.
Skriflesing: 1 Tessalonisense 2:1-16.
Tema: Die Woord van God kan nie gekeer word nie.
Sondag, 16 Mei 2021
Skriflesing: 1 Tessalonisense 1:1-10
Tema: Wees ‘n voorbeeld vir ander.
Pinkster